SAC - Performance Power Enhancement Conversions Modifications & Upgrades
SOUTH AFRICA'S LEADING PETROL & DIESEL PERFORMANCE ENHANCEMENT SPECIALISTS
SAC branches countrywide
BRANCHES
SAC branches countrywide
 
SERVICES ENQUIRIES
ROAD TESTS
BROCHURES Home
PRESS RELEASES

Volkswagen Citi Golf / VW Polo Luikrug
Motor Opgraderings
| Verrigting Uitlaatstelsel | Unichip Veringpakket

VW Luikrug Motor Opgraderings | Volkswagen Citi Golf / Polo PRESS RELEASE Performance Motor Media
<< ENGLISH AFRIKAANS >>
Volkswagen Citi Golf / VW Polo
Bekostigbare VW Luikrug Motor Opgraderings
By Mark Jones - Performance Motor Media.
In vandag se wêreld van luikrugmotor modelle is die nuwe trekpunt die “turbo”, meeste vervaardigers bemark hierdie voertuie as hulle spog modelle en al die manne wat ken, rits rond in ‘n turboaangedrewe monster wat hulle in sekere gevalle meer as R250 000 uit die sak gejaag het.
Steve’s Auto Clinic, soos gewoonlik, is aan die voorfront van hierdie tegnologiese deurbraak en het alreeds verskeie opgraderings opsies teen opsigte van die bogenoemde voertuie. Maar wat as jy nie so duur turboaangedrewe monster het nie, maar nog steeds saam met die luikrug VW manne wil baljaar?
Natuurlik is jy dan die trotse eienaar van ‘n standaard voertuig en die goeie nuus wat daarmee gepaard gaan is dat alhoewel SAC die kenners is met betrekking tot die betroubare opgradering van alle soorte voertuie, is hulle onbetwyfeld die spesialiste waar dit by die Volkswagen reeks produkte kom. Hulle is al in dié bevoorregte posisie vir die afgelope 25 jaar.
Laat jou gedagtes net terugslaan na die dae toe die SAC 6-spoed Polo Tecs gesogte items was wat op ons paaie deur talle mans letterlik gevrees was. Moet ook nie vergeet van die klientebasis van SAC met hulle 16 klep Golf’s wat nooit ‘n tydren of byeenkoms by hoogs kompeteerende klub dae verloor het nie.
Die hart, siel en uiteindelike sukses met betrekking tot dié werksverrigting opgraderings het begin by die silinderkop opgraderings van hierdie voertuie. Tot vandag toe is hierdie silinderkop area die enigste bron van waardige werkverrigting wat ‘n ernstige stemmer tot sy beskikking het. Daarom, is die silinderkoppe ‘n deeglike proses deurgesit in SAC se super modern silinderkop werkswinkel om te verseker dat dit die perseel verlaat beter as nuut, veral as dit kom by die vloei faktoor.
Groot kleppe, gepaste nokasse, gesnyde en gevloeide verdeelpype en gevloeide versneler kele was alles vasgeboud aan ‘n hoë gehalte onbelemmerde uitlaatstelsel en daarna perfek ingestel met ‘n Unichip geprogrammeerde module.
Dit was nie verbasend om te hoor van ‘n 1.4 liter Polo of Citi Golf wat ingekom het na een van hulle talle takke landwyd met ‘n skrale 60 kW se enjin krag en om die werkswinkel te verlaat ‘n paar dae later met so asemrowende 100kW se krag uit sy nuwe, bros 2.0 liter kragmasjinerie.
Terug in die ou dae was dit nie nodig om geld te mors op nuwe modelle aankope nie. Maar, wil dit blyk asof ons tegnologiese mal generasie van vandag daai goeie ou dae in die joernale van geskiedenis ingedryf het?
Beslis nie! Altans, nou meer as ooit tevore, is dit noodsaaklik om daardie ou voertuig vas te hou. Dit is daar waar SAC inkom, met verskeie opsies om in rekenskap te bring as jy die nood voel om daai ou Polo of Citi Golf wil bietjie opknap.
Ongeag of jy net so bietjie verbetering aan jou kar wil aanbring of die hele pad wil stap en jou 1.4 liter in ‘n vuurwarm 2.0 liter wil herskep, het SAC ‘n opsie om jou omstandighede en jou sak te pas. In die proses, sal hulle jou ook duisende rande spaar wat ‘n nuwe voertuig op skuld jou mee sal belas.
Vir gerieflikheid en ‘n blitsvinnige omsettyd, het SAC die kompleet reeks VW opgraderings produkte in voorraad. Van nuwe silinderkoppe tot groot klep, gevloeide koppe asook lug filters en Unichips het SAC alles byderhand.
Om meer te lees or die suksesverhaal van hierdie opgraderings pakette, gaan lees graag van die padtoetse op Steve’s Auto Clinic se webblad by www.steves.co.za. Daarna, skakel gerus ‘n verkoopskonsultant by u naaste tak om die beste opsie wat u sak gaan pas te reël.
SAC VW Citi Golf 1.4i-s >> SAC Citi Golf
- Road Rage -
>> Citi Golf chico
- Beeld motor -
>>
All prices quoted in these articles were correct at the time of going to press.
Click here to confirm current pricing and availability of product.
Click here for more about our conversions
 
 
 
 
 
 
 
<< SAC ROADTESTS << SAC PRESS RELEASES SAC CONVERSIONS >>
Click Here to get an SAC consultant to advise you on your conversion!
 
What's New!
SAC Conversions
Press Releases
SAC News & Tips
About Us
SAC Specialists
SAC Trucks
SAC Engineering
SAC Warranty
SAC Privacy Policy
SAC Contact Details
SAC Banners
Latest Roadtest
Link Directory
CONTACT THE SAC BRANCH IN YOUR AREA
Vanderbijlpark
Nelspruit
Centurion - Diesel Only
Midrand - Petrol Only
Cape Town
Bloemfontein
Boksburg
Durban
Port Elizabeth
Contact Details
SAC HOLDINGS
South Africa
SA Web Awards
Automobile Association SAC "Why Worry Warranty"
 
SAC VW Citi Golf 1.4i-s
 
CHICO 1.4i-s
SAC Citi Golf chico
- BeelD MOTOR -
 
VW CITI GOLF
"Speedy Athlete Confirmed"
ROADRAGE MAGAZINE
 
SAC branches countrywide
Send us your details by clicking here and we will contact you, either by phone or email.
Click Here ....... Click Here ....... Click Here
Click here to read more about the "Why Worry Warranty"
Top of Page Services About Us ENQUIRIES Resources Home
* All Test Figures displayed on this website were obtained at Highveld altitude. These figures may differ from vehicle to vehicle.
The power figures have been corrected back to flywheel power.
Copyright © Steves Auto Clinic
Steves Auto Clinic Privacy Policy
* All manufacturer's names, numbers, symbols & descriptions are for reference purposes only.
It is not implied that any part, conversion or modification is the product of these manufacturers.
Website Development & Promotion - Online Promotions & Graphix