SOUTH AFRICA'S LEADING PETROL & DIESEL PERFORMANCE ENHANCEMENT SPECIALISTS
SEARCH THE SAC SITE
ENQUIRIES HOME
   
ROADTESTS
Magazine
Double Cab Bakkie Shootout
 
Ford Ranger TD Hi-Trail 
Die langverwagte Ford Ranger-bakkiereeks, asook die Mazda Drifter, wat die Ranger se bakwerk en meganiese komponente deel, se bakontwerp is ongetwyfeld aantreklik, met 'n sterk Amerikaanse invloed, en dit gee die nuwe bakkie 'n forser voorkoms as die ou Courier.
Die sierrooster het heelwat chroom, die kajuitdeel is groter, en die wielboë is uitgebou om dit stewig en doelgerig te laat vertoon. 'n Interresante innovasie is die ontwerp van die standaard-kanttrappe, wat gevorm is sodat hul hoër van die grond is langs die deure, en slegs afwaarts buig naby aan die wiele.
Die gevolg is dat dié trappe geen negatiewe invloed op die bakkie se oorbruggingshoek het nie.
Ongelukkig is die trappe só gemonteer dat 'n mens maklik jou kuit teen hul rowwe kante kan skaaf - 'n probleem wat veral korter bestuurders op ons toetsritte ervaar het.
Die Ranger het 'n standaard-bosbreker, met ryligte weerskante, en dit is beter gemonteer as op die Courier.
Dié kombinasie, asook sy netjiese allooiwiele, vertoon besonder goed, en help verder om die bakkie doelgerig te laat vertoon.
Sy binneruim is weeldiger, ruimer en meer bestuurdervriendelik as dié van die Courier, maar breë vensterrame en kleiner kantruite laat dit effens knus voel.
Double Cab Bakkie Shootout
Isuzu KB 280 DT LX 
Colt 2,8 TD Pioneer
Nissan Hardebak 3,2 SE
Toyota Hilux 3,0 D Raider
Boonop veroorsaak die breë B-pilaar 'n groot blindekol.
Goeie bougehalte en klankdemping kenmerk die nuwe Ford se binneruim, en die voorste sitplekke bied die beste steun in sy klas, terwyl die instrumentepaneel-uitleg nou aantreklik gekurf is - 'n groot verbetering op die oudmodiese, hoekige paneel van die Courier.
Die koppiehouers is van bo in die middelkonsole laer geskuif, tot net bo die rathefboom.
Dié monteerpunt bied meer steun, maar die lugstroom van die sentrale luginlaat blaas nou bo-oor die blikkies, sonder om hulle koud te hou.
Boonop het die Ranger 'n indrukwekkende lys standaardtoerusting, waaronder afstandbeheerde sentrale sluiting, 'n immobiliseerder, doeltreffende lugversorging, 'n hoogteverstelbare stuurkolom en radio met CD-speler.
Onder die enjinkap is die bewese 2,5 liter-turbodieselenjin (80 kW/3 500 r/min en 257 Nm/2 500 r/min) met tussenkoeler wat ook in die Courier gebruik is.
Ons was reeds in ons 4x4-toets, asook ons veldtoets van die Ranger 4x4-dubbelkajuit, deur dié enjin geïmponeer, want hoewel kleiner as sy mededingers, kan hy enige tyd vir hulle kers vashou.
Dit is ook gladder en stiller as meeste van sy mededingers.
Die Ranger het in 17,6 s tot 100 km/h versnel, die naasbeste tyd in ons toets, en sy verbysteekversnellingsyfers was onderskeidelik 10,9 s van 60 tot 100 km/h in derde en 14,2 s van 80 tot 120 km/h in vierde, en ons het 'n topspoed van 153,5 km/h aangeteken.
Op die oop pad was die nuweling net 'n plesier, met maklike ratwisselings, en sy onderstel, met in wese dieselfde veringstelsel as die Courier, het gesorg vir heel aanvaarbare hantering.
Dié bakkie was egter net-net die swaarste in ons brandstofverbruiktoets mat 'n syfer van 10,75 liter/100 km. wat stopkrag betref, het die Ranger se geventileerde skywe voor en trommels agter wat hom in 'n aanvaarbare 3,2s van 100 km/h tot stilstand bring.
Ook in die veldtoets het hy hom goed van sy taak gekwyt, hoewel die elektriesbeheerde ewenaarslot 'n rukkie vat om in te skop, en anders as in die geval met van die ander bakkies, het die Ford se agterbuffer nooit tydens ons toetse gesleep nie. 'n Tweepyp-konstruksie word gebruik, wat nie uitermate stewig is nie, maar is ook redelik lig.
Die seil oor die laairuim word ook nou met rekmateriaal in posisie gehou - 'n groot verbetering op die vorige model.
Maar ons meen vir veldwerk is die tussenkoeler, wat onder die buffer gemonteer is, te kwesbaar, en 'n smoorklep, wat ook as handversneller kan deug, sou welkom wees.
Tog meen ons die nuwe Ranger is 'n groot verbetering op die Courier, nie net wat sy stilering en binneruim betref nie, maar ook sy bougehalte, en sy prys van R162,500 is uiters mededingend as sy spesifikasievlak in ag geneem word.
Verrigting
0-100 km/h: - 17,6 s, Topspoed: - 153,5 km/h, 100-0 km/h: - 3,2 s, Verbruik: - 10,75 liter/100 km, Prys: - R 162 500
<< Double Cab Bakkie Shootout Isuzu Kb-280 >> Colt 2,8-TD >> Nissan 3,2 >> Toyota Hilux 3,0D >>
<< SAC ROADTESTS SAC CONVERSIONS >> POPULAR PETROL CONVERSIONS >> Conversions for New Releases! >>
Click Here to get an SAC consultant to advise you!
Click here for more about our conversions
Performance / power conversions, modifications, engine upgrades available for Alfa, Audi, BMW, Chev, Chrysler, Colt, Ford, Honda, Hyundai, Isuzu, Jeep, Kia, Mazda, Mercedes, Mini, Nissan, Opel, Toyota, VW and more...
 
 
WHAT'S NEW !
 
Automobile Association SAC "Why Worry Warranty"
RECOMMEND THIS WEBSITE
 
 
Performance / Power enhancement conversions
Petrol & Diesel conversions, modifications, engine upgrades available for:
Alfa, Audi, BMW, Chev, Chrysler, Colt, Ford, Honda, Hyundai, Isuzu, Jeep, Kia, Mazda, Mercedes, Mini, Nissan, Opel, Toyota, VW and more...
 
Advantages of fitting an Intercooler
 
What do the experts have to say?
PRESS RELEASE
Steve’s Auto Clinic and Motorite Insurance Administrators have come up with a solution to the warranty issues...
READ MORE...
 
The Cylinder Head -  
The most important area to consider by the serious tuner...
 
SAC branches countrywide
Send us your details by clicking here and we will contact you, either by phone or email.
Click Here ....... Click Here ....... Click Here
 
Click here to read more about the "Why Worry Warranty"
Top of Page AUTOMOTIVE Services SAC CONVERSIONS WHAT'S NEW About Us Resources Home
* All Test Figures displayed on this website were obtained at Highveld altitude. These figures may differ from vehicle to vehicle.
The power figures have been corrected back to flywheel power.
Copyright © Steves Auto Clinic
Steves Auto Clinic Privacy Policy
* All manufacturer's names, numbers, symbols & descriptions are for reference purposes only.
It is not implied that any part, conversion or modification is the product of these manufacturers.
 
 
Steves Auto Clinic are South Africa's leading performance tuners for motorcars, 4x4s, SUVs & bakkies
Automotive Performance Tuning | Petrol & Turbo Diesel Specialists | More Power
 
AUTOMOTIVE SERVICES
Service & Maintenance Performance Exhausts Dyna / Dyno Tuning Performance Airfilters Performance Shocks
· Choosing your Repair Shop
· SAC Workshops
· SAC Service Packages
· Preventative Maintenance
· Budgeting & Planning
· Engine Rebuilding
· Turbo Repairs / Replacement
· Gearbox Repairs
· Engine Protection Units
· Fuel Injector Refurbishing
· The Ultimate in Technology
· Exhaust Magic at SAC
· Catalytic Converters
· Wildcat Exhausts
· Exhaust Branch Catalogue
· Exhaust Gas Temperature
· What Temperature is Safe?
· What can affect the EGT?
· Guide to 4x4 - EGT
· Performance Measurement · Airfilter Design
· Sportflo Accessories
· Why foam is best
· Important useful information
· Airfilter Maintenance
· Available Airfilters
· Sportflo Warranty
· Cold Air Intake systems
· Koni Shock Absorbers
· Koni Off Road / 4x4 Shocks
· Koni Racing Research
Performance Valves Performance Brakes
· Refurbished Valves
· Replacement Valves
· Custom Valves
· Racing Valves
· Printout blank template
· Ferodo Brake Pads
· Ferodo Racing Brake Pads
· Racing Brake Fluid
· DSPF & DS2500 Disc-Rotors
SAC CONVERSIONS WHAT'S NEW!
Unichip Tuning Chip U-Connect - Plug 'n Play Cylinder Head Conversions Intercooler Systems
· What's New - Jeep
· What's New - Toyota
· What's New - Ford
· What's New - Volkswagen
· What's New - Land Rover
· What's New - Isuzu
· Tuning with Technology
· Uni Q Chip Features
· Unichip FAQ's
· Popular Unichip Conversions
· Power & Torque Gains
· Uni Q Chip Features
· Plug 'n Play FAQ's
· Popular Diesel Conversions
· Power & Torque Gains
· Gas Flowed Cylinder Heads
· Conversions for Enthusiasts
· Heads for Bikes & Quads
· Diesel Head Conversions
· SAC Power Strategy
· Performance Valves
· Popular Diesel Conversions
· Popular Petrol Conversions
· What is a Intercooler?
· The Intercooler & Reliability
· Intercooler Advantages
· Why a SAC fitment centre?
· Popular Diesel Conversions
· Power & Torque Gains
· Popular Conversions
ABOUT SAC ROAD TESTS CONTACT SAC
· SAC Evolution
· Firm Principles
· Road to Success
· Just follow the leaders
· Born To Perform
· SAC's Unique Benefits
· SAC's Mission
· Taking Hands
· SAC Franchises
· SAC Power Strategy
· Latest SAC Roadtest
· SAC Press Releases
· SAC News & Tips

· SAC News & Articles
· SAC Link Directory
· SAC Bloemfontein
· SAC Boksburg
· SAC Cape Town
· SAC Centurion
· SAC Durban
· SAC Midrand
· SAC Nelspruit
· SAC Port Elizabeth
· SAC Vanderbijlpark
Website Development & Promotion - Online Promotions & Graphix